Lewende hawe

Lewende hawe

Inkomstebelastingwet, Artikel 9HA

Eienaars van lewende hawe moet kennis neem van Artikel 9HA. Die invloed van die nuwe artikel 9HA tot die Inkomstebelastingwet is dat lewende hawe en wild pleks van aan kapitaalwinsbelasting, nou aan inkomstebelasting onderhewig is. Die maksimum inkomstebelasting koers kan by afsterwe soveel as 41% van die waarde van die lewende hawe en wild wees. Die toename in koste (in die vorm van belasting) in die boedel, is dus in die omgewing van 24,6% van die waarde van die lewende hawe en wild in die boedel. Indien die waarde van die lewende hawe en wild in die boedel dus R10 miljoen by afsterwe beloop, kan die bykomende belasting wat deur die boedel betaalbaar sal wees, soveel as R2,4 miljoen beloop.

Ons antwoord jou vrae

[ Al jou vrae word hier beantwoord. Lees gerus. ]