Probleme met die Meesterskantore

Probleme met die Meesterskantore

Ons verwys dikwels na die oneffektiewe bestuur van die meesterskantore regoor die land. Hierdie is nie spekulasie nie, en is gegrond op werklike probleme, soos uitgewys deur regspersone wie daagliks hiermee moet werk. Hier is 'n paar voorbeelde*.

Ironies genoeg is dit 'n feit dat eksekuteurs meer verdien hoe langer die boedel neem om afgehandel te word!

*Let daarop dat ons nie derde-party bronne kan beheer nie, en dit mag gebeur dat artikels of webwerf bladsye onttrek word.

Ons antwoord jou vrae

[ Al jou vrae word hier beantwoord. Lees gerus. ]

[ Boedelbrug ]  [ Boedellandskap ]  [ Boedel verskansingsdiens ]