Magsbeheptheid

Daar is geen einde aan hierdie eskalasie van hebsug nie

Namate die boedelrisiko’s in die boedellandskap aanhou om te eskaleer, vinnig in omvang en intensiteit toeneem, en selfs besig is om hand uit te ruk, word dit vir ons al hoe belangriker om volhoubare maniere te vind om ons boedelsake teen die skaamtelose aanslag van die dodelike driemanskap, te beskerm.

Hierdie onbeheerde eskalasie, met die owerhede aan die een kant en die passiwiteit van boedeleienaars aan die ander kant, is 'n veeleisende pad van verantwoordelikheid om te volg.

Die inkomste-honger SARS, met sy ongenaakbare boedelerwante belastingstruktuur; die magsbehepte wetgewer, met regulasies om landsburgers in te perk en hul vryheid te beheer; asook 'n korrupte, onbevoegde Meesterskantoor wat ons boedelsake in chaos dompel, is dit noodsaaklik vir boedeleienaars om hul boedelsake teen boedelkaping, boedelbedrog en onaavaarbare praktyke, betyds te beskerm. Konvensionele boedelbeplanningsmodelle en bestorwe boedelbereddering is nie 'n volhoubare oplossing nie.

[ Boedelanker ]  [ Boedelbeplanning vs -verskansing ]  [ Boedelbrug ]  [ Boedel in lewe ]  [ Boedel by dood ]  [ Boedellandskap ]  [ Boedel verskansingsdiens ]

Ons antwoord jou vrae

[ Al jou vrae word hier beantwoord. Lees gerus. ]